ʼn Spuitvliegtuig kos R23 000 om dit vir ʼn uur in die lug te hou, maar hulle het bevestig dat hulle dadelik sal kom as die geld in hulle rekening is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Working on Fire"
Leer by myn om veldbrande te beheer
“Ek wil nie op boere se tone trap nie, maar daar is nog heelwat meer wat boere kan doen om sulke katastrofiese brande vroegtydig te bekamp.”
Foto’s: Brande in Overberg geblus
Twee groot brande het Sondag gedreig om skade aan wingerde en strukture aan te rig.
Vlieënier sterf: ‘Moenie spekuleer oor oorsaak’
“Ons sal sy heldepogings tydens die Knysna-brande van Junie 2017 en die Kaap St. Francis-brande in Januarie 2016 nooit vergeet nie. Ons bring saam met Nico se gesin en die brandbestrydingsgemeenskap hulde aan ’n ware heer.”
Naam bekend van vlieënier wat in heli-ongeluk sterf
Die polisie op die toneel moes reël dat die liggaam spoedig verwyder word aangesien ʼn brand die omgewing begin verswelg het waar die helikopter neergestort het.
Helikopter stort neer tydens brandbestryding
ʼn Sosialemediagebruiker het ook op Facebook gesê die helikopter het glo “ontplof” oor ʼn familielid se plaas.
Brandbestryders staal hulle vir brandseisoen
Brandbestryders van die departement van omgewingsake se Working on Fire-program in Gauteng moes in die afgelope brandseisoen op 444 brande reageer waarin meer as 102 000 ha gebrand het.
[Foto’s] WoF blus brande en skep werk
“As die brandbestryders nie beskikbaar was nie, sou brande ʼn groot ekonomiese uitwerking op boere en grondeienaars gehad het.”
Molewa stuur bemiddelaar na Kanada vir SA-brandbestryders
Die minister van omgewingsake het ʼn bemiddelaar van Working on Fire na Kanada gestuur om die dispuut op te los tussen die maatskappy se bestuur en 301 Suid-Afrikaanse brandbestryders wat ontplooi is vir hulp met veldbrande in Alberta.
Working on Fire vra verskoning; presidensie gryp in
Die organisasie Working on Fire het gesê hy is teleurgesteld dat ʼn loongeskil met Suid-Afrikaanse brandbestryders nie intern opgelos kon word voor dit ʼn “internasionale voorval” geword het nie.
Brandbestrydingsvliegtuie aan diens onttrek
Die Burgerlugvaartowerheid (BLO) het Working on Fire (WoF), die staatsgefinansierde bos- en veldbrandbestrydingseenheid, se lugvaardigheidsertifikaat opgeskort.