Die liggaam van ʼn 12-jarige seun is Sondag opgespoor nadat hy in ʼn strandmeer by Wortelgat-kampterrein naby Hermanus in die Wes-Kaap verdwyn het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wortelgat-kampterrein"
12-jarige verdrink by Hermanus
ʼn 12-jarige seun het Saterdag by die Kleinrivier-strandmeer, tussen Stanford en Voëlklip, verdrink nadat ʼn kano omgeslaan het, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), gesê.