Regsverteenwoordigers vir dr. Wouter Basson het ʼn hofinterdik bekom om meer inligting te kry oor die tugverhoor wat sy optrede ondersoek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wouter Basson"
Basson, regsman stap uit verhoor
Dr. Wouter Basson se tugverhoor het Maandag voortgegaan nadat Basson en sy regsverteenwoordiger die sitting verlaat het en gedreig het om die hooggeregshof te nader oor die voorsitter se optrede.
‘Wouter Basson moet van rol geskrap word’
Honderde gesondheidswerkers en –organisasies eis dat dr. Wouter Basson, eertydse hoof van die weermag se chemiese en biologiese wapenprogram, van die rol van mediese praktisyns geskrap word.