“Ek staan nou hier in my huis en ek kan amper intrek. Dit is alleen deur die genade van die Here. Niks anders nie. Ek kan nooit sê dit is die huis wat op 30 Desember 2018 afgebrand het nie. Dit is heeltemal ’n nuwe huis. En ek glo ook die Here het groot drome vir my binne hierdie huis.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wuppertal"
Agt bergspitse binne agt dae in vellies vir Wuppertal
Toe die Stellenbosse ingenieur Pieter Holtzhausen (37) vroeër vanjaar besef hoe groot die inwoners se fisieke en emosionele behoeftes steeds is, het sy kop oortyd begin werk om oplossings te soek.
Slopery begin ná brand op Wuppertal
“Streng beheermaatreëls sal toegepas word en motoriste, onder wie toeriste, word aangemoedig om die dorp te vermy.”
Tydelike behuising vir slagoffers van Wuppertal-brand
Die grootste gedeelte van die bewoners van die vernietigde huise is pensioentrekkers wie se huise nie verseker was nie.