“Die Kaap is bederf met so baie feeste en wynplase en ons het besluit om daardie atmosfeer Pretoria toe te bring, en die gevoel wat ons skep is enig in sy soort.”
Alles vir die sleutelwoord "wyn"
Wyn nie net vir ‘snobs’ nie
Wyn hoef glad nie gekompliseerd te wees nie; dit gaan mos eintlik oor die samesyn wat saam wyn gaan. Maroela Media het met Gerda Mouton, ʼn wynmeester van Pretoria, gesels oor die basiese beginsels van wyn.
Stellenbosser as internasionale topwynmaker gekroon
Suid-Afrika het amptelik die heel beste wynmaker in die wêreld. Abrie Beeslaar, keldermeester van Kanonkop-wynlandgoed in Stellenbosch, is onlangs by ʼn seremonie in Londen gekroon met die gesogte titel Internasionale Wynmaker van die Jaar vir 2015.
Luister: Kom ontdek 100 shiraz-wyne
Is jy lief vir ʼn rooiwyn met die geure van peper, bessies en ʼn tikkie Turkse lekkers, dan is die shiraz-kultivar net die een vir jou. En nou het jy die geleentheid om 100 van hierdie gewilde wynsoort by die Shiraz-op-skou te proe.
Nuwe kultuur-wynnavorsing word gedoen
Wat dink Suid-Afrikaners oor die wyne wat hulle drink? Verskil die menings en gewaarwordinge van landgenote vanuit verskillende kultuurgroepe daaroor? Dís van dié vrae wat wynnavorser dr Hélène Nieuwoudt en kollegas aan die Universiteit Stellenbosch wil beantwoord deur ‘n nuwe projek wat pas van stapel gestuur is.
Video: SA wyne kry sekuriteit-strokies
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf het deesdae selfs strenger maatreëls om die vervalsing van die land se spogwyne te voorkom.
Wynproe met ‘n kinkel
Almal hou van ‘n lekker wynproe. Maar dit kan maklik sommer net nóg ‘n wynproe word. Ek hou daarvan as daar ‘n ekstra ietsie bykom wat dit ‘n ander tipe ervaring maak.
Video: Só maak jy wyn oop sonder ‘n kurktrekker
As jy lief is vir ‘n glasie wyn, moet jy seker maak jy mis nie dié video nie! Inderdaad ‘n nuttige wenk.
Video: Wynbedryf baat by swak rand
Terwyl talle Suid-Afrikaners op hulle tande kners oor die swak wisselkoers, is nie almal mismoedig oor die dalende rand nie.
Witwyn-sangria
Errol van 7de Laan se “funky” drankie vir ‘n paartie, veral in die somer.
Video: Wynmaker van die jaar gekroon
Christiaan Groenewald is die naweek by ‘n glansgeleentheid by La Residence in Franschhoek as wynmaker van die jaar aangewys vir sy Arendskloof Voetspore 2011.
Wêreldwye wyntekort voorspel
Navorsing deur Morgan Stanley Research (MSR) het bevind dat daar wêreldwyd ʼn tekort aan wynproduksie ondervind word.
Diners Club se Jong Wynmaker van die Jaar-finaliste aangekondig
Die finaliste van die gesogte Diners Club Jong Wynmaker van die Jaar-toekenning is aangekondig.
Wildsvleis met bloubessie-en-rooiwynsous
Heerlike resep vir jou Sondagmiddag braai
Dominee op soek na drie kaal ruiters
Ds. Bertus van Niekerk, voorheen leraar van die Hervormde gemeente Carletonville, is op soek na drie vroue om kaalbas op sy partytjie te kom perdry.