Meer as 2,4 miljoen mense van oor die wêreld het aanlyn ingeskakel om te sien hoe dié 329 jaar oue plaas aan die hange van die Simonsberg in Stellenbosch opgeveil word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "wynplaas"
Historiese wynplaas op veiling
Daar is ook groot belangstelling onder sosialemedia-gebruikers. Die fotogalery op die veilingsadvertensie is al meer as 500 000 keer gekyk.