“Xolani het soveel rolle in my lewe gespeel. Hy was ’n seun, ’n vriend, ’n drafmaat, ’n bron van inspirasie en net ’n fantastiese mens.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Xolani Luvuno"
Hartseer ná inspirerende atleet se afsterwe
Die dwelm- en alkoholverslaafde het op straat gebly en later sy been weens kanker verloor, maar danksy die ingryping van ’n barmhartige Samaritaan en hope van sy eie deursettingsvermoë en durf, was hy ’n voorbeeld vir talle Suid-Afrikaners.