Mynwerkers is Dinsdag deur vermeende koperdiewe gyselaar gehou in ‘n Xstrata-steenkoolmyn in Witbank.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "xstrata"
Vasgekeerde sekuriteitswagte by Witbank-myn gered
15 Sekuriteitswagte van die Xstrata-steenkoolmyn (XCSA) in Witbank wat deur vermeende koperdiewe in ‘n ondergrondse skag gyselaar gehou was, is gered.