Yengesen Pillay (42), wat glo sy vrou vermoor het deur haar nagenoeg 50 keer met ʼn skerp voorwerp te steek, het Donderdag vlugtig in die Randburg-landdroshof in Johannesburg verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Yengesen Pillay"
Man probeer selfmoord pleeg ná gru-moord op vrou
Die man wat glo sy vrou vermoor het deur haar nagenoeg 50 keer met ‘n skerp voorwerp te steek, het probeer selfmoord pleeg.