Volgens die jongste inligting het ‘n jagter wat nie sy vuurtjie behoorlik geblus het nie, die reuse bosbrand in Kalifornië veroorsaak wat sedert 17 Augustus woed.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "yosemite"
Dogtertjie stuur stokkies terug
Evie, ‘n dogtertjie wat onlangs die Yosemite Nasionale Park in Kalifornië, Amerika, besoek het, het ‘n briefie met twee stokkies aan dié park gestuur omdat sy die stokkies per ongeluk saamgevat het huis toe.