Die Twee Oseane-akwarium in Kaapstad het bevestig dat die battery van Yoshi die karetskilpad se satellietopsporingskyfie pap is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Yoshi"
Yoshi vind haar tuiste ná duisende kilometers
Ná maande lange reis is Yoshi eindelik in bekende waters en moontlik gereed vir vanjaar se broeiseisoen.
Yoshi die karetskilpad nou naby Australië
Haar opsporingstoestel wys sy het die laaste paar dae stadiger begin swem.
Yoshi swem 35 000 km in 740 dae
“Om dié soort wêreldwye steun vir Yoshi te hê is net fantasties.”
Yoshi swem duisende km in ʼn jaar
Yoshi, ‘n bedreigde karetskilpad, is in 1997 na die Twee Oseane Akwarium gebring. Sy het net twee kilogram geweeg en het ʼn besering aan haar dop gehad. Sy is net meer as ‘n jaar gelede vrygelaat. Kyk hier hoe dit nou met haar gaan.
Volg die avonture van Yoshi, die karetseeskilpad
Yoshi, ʼn karetseeskilpad (“loggerhead turtle”) is op 16 Desember 2017 in die see vrygelaat – vind uit waar sy haarself nou bevind.