Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) is gevra om ondersoek in te stel na ‘n motoris gesterf het in ‘n botsing met ‘n burgemeester se lyfwagte.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Yusuf Bhamjee"
Aanklagte teen bloulig-lyfwagte laat vaar
Die aanklagte van poging tot moord teen twee burgemeester-lyfwagte wat glo op ʼn motoris op die N3-snelweg in KwaZulu-Natal losgebrand het, is laat vaar, het die Pinetown-landdroshof Donderdag aangehoor.