Kontantstrokies in twee plastieksakke vol bebloede handdoeke het twee polisiespeurders gehelp om die liggaam van ‘n moordslagoffer uit te ken.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zaheera Boomgaard"
Moord-intrige verdiep in hof
Ypis het ‘n oproep gekry van haar “buurvrou”, terwyl dié se liggaam reeds ‘n paar dae gelede langs ‘n pad gevind is.
Verhoor oor Brit se moord in SA begin
Zaheera Boomgaard word deur 56 aanklagte, waaronder drie van moord en verskeie van roof en bedrog, in die gesig gestaar.
Oudpolisieman wat oor vrou se dood vervolg is, glo doodgeskiet
Die oudpolisieman se verhoor sou Maandag in die hooggeregshof in Pretoria hervat word, maar sy prokureur het die staatsaanklaer kort voor die aanvang van die verhoor laat weet dat sy kliënt dood is en glo ook ʼn foto van sy liggaam na die aanklaer se selfoon gestuur.
Moordverdagte se broer óók van moord aangekla
Zaheera Boomgaard, die vrou wat verdink word van die moord en verdwyning van minstens sewe mense die afgelope 20 jaar, se broer staan tans ook tereg op ʼn onverwante klag van moord.
Moordverdagte glo aan nog moorde verbind
Boomgaard is vroeër die maand by haar woonstel in Randburg in hegtenis geneem en is reeds van twee moorde, twee ontvoerings, twee sake van bedrog en een van motordiefstal aangekla.
Vrou vas vir moord op Britse burger in SA
Die vrou word ook ondersoek vir haar moontlike betrokkenheid by die verdwyning van nóg ʼn man.