“Die families is verlig daar is beweging. Dit het vir vyf, ses jaar stilgestaan. Hierdie ouers soek net antwoorde.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ZambiBush Resort"
Ondersoek begin jare ná seuns se dood by waterpark
“Ons is emosioneel gedaan.”
Vier jaar ná ongeluk by oord veg pa voort
Aiden du Toit (10) is dood nadat hy sy kop op een van die glybane by die ZambiBush-waterpark gestamp het.
Skiet help hom ná broer se dood
Devon is die oudste broer van Aiden du Toit, die tienjarige seun wat in November 2017 by die ZambiBush-waterpark in die noorde van die Jakarandastad dood is nadat hy sy kop gestamp het.
Pa vasbeslote om oord te sluit ná seun sterf
“Ek wil nie finansieel vergoed word vir my kind se dood nie, ek wil net voorkom dat ander kinders ook beseer word of sterf.”
Hofaansoek gebring om Pretoria-oord te sluit
Dié ontspanningsoord het opslae gemaak nadat twee kinders op die perseel gesterf het.
Pa oorweeg regstappe ná seun (10) by oord sterf
Du Toit beweer die grond waarop die oord gebou is, is volgens stadsraadsdokumente nooit vir ʼn ontspanningsoord gesoneer nie. “Daardie grond is vir landbou- en plaasgrond opsygesit. Daar staan uitdruklik op die dokumente dat dit nie mag dien as ontspanningsoord, parkeerterrein, piekniekplek, en so meer nie.”
Nóg ʼn seun sterf by dagoord
“Paramedici het omstreeks 14:30 by die toneel opgedaag en gesien hoe omstanders kardiopulmonêre resussitasie op die seun uitvoer.”
Seun wat by oord sterf finaal gegroet
Ao. Johan van Dyk, ʼn polisiewoordvoerder, het Maandag aan Maroela Media gesê die nadoodse ondersoek is intussen afgehandel.
Seun dood by oord: ‘Hy was die nar van die familie’
Smit vertel hy het toe weer sy kop gestamp en dié keer na sy ma toe gehardloop en histeries gegil: “My kop! My kop!”
Nóg ʼn laerskoolseun sterf by gewilde Pta-oord
“Paramedici het byna twee uur lank onverpoos gepoog om die seun se lewe te red, maar dit was tevergeefs.”
Talle vrae ná seun by Pta-oord sterf
Die eienaar van die Zambibush Resort in die noorde van Pretoria waar ʼn sewejarige seun se liggaam Sondag in een van die swembaddens gevind is, het Woensdag gesê “dit is ʼn raaisel” dat sy liggaam nie vroeër gevind is nie.
Pta-oord reageer ná vermiste seun (7) se dood
“Ons is trots op ons reputasie as ʼn veilige familieoord en ons sal alles in ons vermoë doen om die oorsaak van hierdie voorval vas te stel.”