ʼn Klag van rampokkery is vandag by die klagstaat teen Zandile Gumede, oudburgemeester van die Ethekwini-metroraad, en haar medebeskuldigdes gevoeg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zandile Gumede"
‘Gee Gumede die trekpas’
Verskeie organisasies en partye meen Zandile Gumede moet nie net gevra word om terug te staan van die ANC nie, maar ook afgedank word.
ANC vra Gumede om ‘terug te tree’
Gumede sal egter steeds haar volle salaris ontvang.
Woede ná ‘korrupte burgemeester’ nou in provinsiale wetgewer dien
Zandile Gumede, wat aangekla word van korrupsie en tenderbedrog, se salaris sal na verwagting nou verdubbel.
Gumede se tenderbedrog tot R389 miljoen gestyg
Gumede en haar medebeskuldigdes verskyn weer op 16 April in die Durbanse handelshof.
Valke vat meer as R50 miljoen se bates by oudburgemeester, amptenare
Die ANC het Gumede in Augustus “herontplooi”, nadat sy aanvanklik geweier het om haar pos as burgemeester te ontruim.
Gumede reageer ná ANC haar pos
Zandile Gumede, voormalige burgemeester van die eThekwini-metro, het gesê sy wil haar naam in ere herstel nadat sy deur die ANC in KwaZulu-Natal herontplooi is.
Gumede, ander ANC-raadslede ‘herontplooi’
Op ʼn vraag aan Ntuli oor hoekom die beamptes herontplooi word en nie afgedank word nie, het hy gesê dit beteken nie dat indien iemand herontplooi word die persoon heeltemal onbekwaam is nie.
ANC-burgemeester dalk vandag in die pad gesteek
Zandile Gumede is tans uit op borgtog van R50 000 en is deur die ANC op spesiale verlof geplaas, wat al twee keer verleng moes word.
Gumede woon kerkdiens by voor hofverskyning
Intussen word daar berig dat ʼn lid van die Valke wat deel is van die taakspan wat die tenderbedrog ondersoek ʼn beweerde sluipmoordaanval oorleef het.