In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn klere-aankoper in Bobaas beroepe. Burger Meyer doen verslag oor ʼn splinternuwe toep vir ʼn Afrikaanse kinderboek en die country-sangeres Zandre gesels oor haar musiek en haar Ghoema-nominasie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zandré"
Resensie: Alice in Nashville – Zandré
Dit is seker een van die lekkerste verrassings van die jaar, en hopelik sal sy die erkenning kry wat sy van die begin af verdien het.