Zarah Hector (33) van Kuilsrivier, wat vroeër vandeesmaand verdwyn het, is dood aangetref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zarah Hector"
Kuilsrivier-vrou sedert Dinsdag vermis
Die Kaapstad-polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na Zarah Hector (33) van Kuilsrivier wat Dinsdag verdwyn het.