Die saak van strafbare manslag teen dr. Abdulhay Munshi sal nou teruggetrek word nadat hy Woensdag koelbloedig doodgeskiet is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zayyaan Sayed"
Pa ontken betrokkenheid by moord op narkotiseur
Dr. Abdulhay Munshi, wat voor sy dood aangekla is in verband met die dood van ʼn 10-jarige seun, is Woensdag koelbloedig doodgeskiet.
Medici woedend ná skietdood van narkotiseur
“Dit is nog meer tragies as hulle gewelddadig vermoor word terwyl hulle hul roeping volg en die gemeenskap dien.”
Narkotiseur wat oor kind se dood vervolg is, doodgeskiet
Die narkotiseur wat strafregtelik vervolg is oor die dood van ʼn tienjarige pasiënt is Woensdag koelbloedig doodgeskiet.
Nog kommer oor dokters wat strafregtelik vervolg word
“Dokters sal dalk eerder pasiënte op natuurlike wyse laat sterf as om in te gryp weens die vrees om strafregtelik vervolg te word.”
Seun se dood: Dokters kry borgtog; Sama bekommerd
“Ernstige gevolge is ongelukkig nie ongewoon nie – selfs al was daar nie enige foute nie.”
Dokters in hof ná seun se dood
Lasbriewe vir die twee dokters is verlede week uitgereik nadat die seun se pa aanklagte van strafbare manslag teen hulle aanhangig gemaak het.
Vereniging staan narkotiseur by ná jong pasiënt se dood
Sasa sê daar is ook beduidende kommer wat betref die moontlikheid van regulatoriese tekortkominge, die presedent wat geskep kan word met ʼn eensydige besluit op ʼn skorsing, asook ʼn verhoor deur die media voordat ʼn behoorlike ondersoek gedoen is.
Ouers eis ondersoek, dokters se skorsing ná 10-jarige sterf
Ek het op en af gestap. Ná twee en ʼn half ure het ek begin wonder wat aangaan…” het Zaheera Sayed gesê.