“Ouerskap word vir my by die dag net lekkerder. In die begin is dit ʼn guessing game – albei van ons moes maar skarrel omdat ons nuwe ouers is, maar ons sal dié reis vir niks in die wêreld verruil nie. ʼn Mens besef nie jy kan so onsettend lief wees vir ʼn ander mensie nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zetske van Pletzen"
Altus en Zetske: Só balanseer hulle werk en gesin
“Daar is beslis aspekte van ons verhouding wat moeiliker is nou dat Alexander hier is, maar ʼn mens kyk met nuwe oë na mekaar.”
[Foto’s] ‘Liefde onbeskryflik’, sê akteurspaar oor eersteling
“Die eerste maand was bloed, sweet en trane. Ek is in awe van wat die menslike liggaam kan doen. Enigiemand wat al die wonderwerk van nuwe lewe eerstehands beleef het, kan nie anders as om in God te glo nie,” het die aktrise geskryf.
Bekende akteurspaar verwelkom eerste pienkvoet
“Ek is verbaas oor hoe wonderlik ʼn mens se liggaam is en wat hy alles kan doen. Dit gaan hopeloos te vinnig verby en ek dink ek gaan dit beslis mis,” het die aktrise gesê.
Helpende Hand se eerste motorfietstak, Zetske van Pletzen praat oor wintermodes en Sandra Prinsloo gesels oor PG du Plessis
Johan Boning gesels oor Helpende Hand se eerste motorfietsryerstak, Zetske van Pletzen vertel ons van haar modereeks vir die winter en Sandra Prinsloo praat oor die skrywer, PG du Plessis.
Allegaartjie 2 – Program 123
Amalia Verbeeck praat oor beginsels van musiekterapie wat jy by die huis kan toepas. Ons vra Corlea Botha om ʼn paar geheime oor haarself te verklap en vertel jou meer oor die nuwe Afrikaanse glanstydskrif, Bella.
Allegaartjie 2 – Program 5
In hierdie Vrydag se Allegaartjie vra ons joernalis, Inge Strydom, vir Zetske van Pletzen om ʼn paar geheime oor haarself te verklap. Mariska le Grange vertel ons meer oor haar eerste boek, Prinses Pippie Verjaar en ons kuier by die span van die nuwe Afrikaanse rolprent, Klein Karoo.