Die man wat tereg staan op ‘n aanklagte van poging tot moord op Zina Rotherham, die vrou van die Jacaranda FM-omroeper, Paul Rotherham, se saak is Dinsdag in die Wynberg-landdroshof uitgestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zina Rotherham"
Jacaranda FM-omroeper se vrou geskiet
Paul Rotherham, ʼn omroeper by Jacaranda FM, se vrou is Woensdag twee keer in haar voertuig geskiet in ʼn poging om haar te kaap.