Die ontbindende liggame van haar kinders, onderskeidelik 11 maande, vier jaar, sewe jaar en agt jaar oud, is in haar kamer gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zinhle Maditla"
Ma wat 4 kinders glo vermoor vra borgtog
“Die beskuldigde het ook probeer om haar eie lewe te neem deur van die kos met die gif te eet. Sy het die volgende oggend ontdek die kinders is dood.”
4 kinders dood: ‘Sy het jammer gesê’
“Sy is altyd baie hartseer. Ons wag geduldig vir die verslae oor haar geestelike toestand.”
Ma wat kroos glo vermoor ‘verstandelik onbevoeg’
“Die aard van die misdade laat ʼn mens wonder of dit moontlik is om sulke dade te pleeg terwyl jy by jou volle verstand is.’
Ma in hof oor moord op vier kinders
Haar huisbaas het gesê dat sy en nog huurders die deur van die kamer afgebreek en op die oorskot afgekom het.