Die 63-jarige Dabula is in Mei by ʼn padblokkade in Temba, noord van Pretoria, in hegtenis geneem en het ʼn nag in die selle deurgebring toe hy met die vuurwapen betrap is wat nie in sy naam geregistreer was nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zola Dabula"
Saak teen weermag-hoë oor vuurwapen teruggetrek
Daar was glo nie voldoende bewyse om die geneesheer-generaal te vervolg nie.
Hoof van militêre gesondheidsdiens met onwettige vuurwapen betrap
Dabula was glo nié aan diens toe hy in die blokkade voorgekeer is nie en het ook nie ʼn permit gehad om tydens afsondering te reis nie.