“Die werk behels die opstel van opsommings en die ontleding van bewyse wat meer as 330 getuies oor ’n tydperk van drie jaar gelewer het.”
Alles vir die sleutelwoord "Zondo-kommissie"
Ramaphosa aan Zondo: ‘Ek sal nie weghardloop van my besluite’
“Die mees vernietigende en duurste koste van staatskaping en korrupsie is egter die uitwerking daarvan op Suid-Afrikaners se vertroue in die leiers en amptenare in wie hulle groot vertroue gestel en as verantwoordelik beskou het.”
‘Korrupsie lê SA spioene lam’ – Ramaphosa
Ramaphosa het Donderdag gesê die land het ʼn tydperk van staatskaping onder Zuma beleef wat ʼn aantal staatsinstellings verwoes het.
Ramaphosa sê oor aandele in Gupta-myn
Ramaphosa was jare gelede ʼn aandeelhouer en uitvoerende voorsitter van Optimum Holdings.
Zondo: ‘Bedanking laaste opsie’ – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag getuig daar was destyds groot kommer binne ANC-geledere oor die aanstelling van Des van Rooyen as minister van finansies.
Ramaphosa se Zondo-getuienis hervat
Ramaphosa is Woensdagoggend oor kaderontplooiing uitgevra.
Zondo-kommissie: Korruptes se dae getel
Omstrede figure soos Angelo Agrizzi, Malusi Gigaba en Siyabonga Cwele het onlangs dié getuienis voor die kommissie gelewer.
Zondo nou waarnemende hoofregter
Regter Sisi Khampepe was effektief van 1 Mei tot 30 Junie as waarnemende adjunkhoofregter aangestel.
Zondo-kommissie: Zuma-uitspraak stuur belangrike boodskap
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping is vol lof vir die Konstitusionele Hof wat oudpres. Jacob Zuma 15 maande tronkstraf opgelê het vir minagting van ʼn bevel om voor die kommissie te verskyn.
Zuma hoor vandeesweek lot in hoogste hof
Zuma moes in Februarie vanjaar ingevolge ʼn bevel voor die kommissie getuig het, maar het nooit opgedaag nie.
Wapenskandaal: Bewering ‘naamloos’, dus kyk Mbete anderpad
“Die dokument het geen handtekening gehad nie, geen skrywer nie. Maar ja, dit het skrikwekkende dinge bevat wat daarin beweer is.”
Zondo-kommissie ‘suiweringsoomblik’ vir ANC
Ramaphosa sê daar was selfs sprake dat die kommissie die ANC kon laat skeur.
CR17-veldtog: T-hemde, lugtyd gekoop, maar nié stemme
Ramaphosa het getuig dat sowat R300 miljoen vir sy veldtog ingesamel is.
Staatskaping: ANC se ‘vertraagde’ optrede was ’n fout
“Ons het die bal laat val, ek sal dit toegee,” het Ramaphosa in sy hoedanigheid as president van die ANC gesê.
Ramaphosa gekap oor getuienis voor Zondo
“Dit was baie duidelik dat die president die bal na die kantlyn toe geskop het.”
Dinge het ‘verskriklik’ verkeerd geloop – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag, tydens sy getuienis voor die Zondo-kommissie na staatskaping, dikwels in breë of vae trekke geantwoord.
Aanstellings moenie gedoen word omdat kandidaat ‘naby aan ANC is’
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag die ANC se kaderontplooiingskomitee verdedig deur onder meer te verwys na die aantal vroue wat in topposte aangestel is.
Ramaphosa: ‘Ek is nie hier om verskonings te maak’
“Staatskaping het onder ons as regerende party plaasgevind,” sê die president.
Ramaphosa getuig Woensdag voor Zondo-kommissie
Cyril Ramaphosa, die president van die ANC, sal na verwagting Woensdag voor die Zondo-kommissie na staatskaping getuig.
Beloning vir inligting oor inbraak by Zondo
Die polisie het intussen beeldmateriaal bekom waarop twee van die drie verdagtes duidelik vasgelê is.