Die DA het intussen die parlement se besluit om die bewerings teen sy lede te ondersoek, verwelkom, maar meen dat die besluit eindelik geneem is weens sy volgehoue druk op die parlement.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zondo-verslag"
‘Staatskapers het ons baie skade berokken’ – Eskom
Die DA het egter min hoop dat iemand gaan boet vir die kaping van Suid-Afrika se nasionale kragvoorsiener.
Mantashe wil Zondo-bevindinge betwis
Dit kom nadat die derde deel van die Zondo-verslag bevind het dat Gwede Mantashe dalk ook vir korrupsie ondersoek moet word.
‘Verslag bevestig ANC is misdaadsindikaat’
Die DA sê die ANC is die “gemeenskaplike draad” wat al drie volumes van die Zondo-kommissie se verslae saambind.
Zondo-verslag onthul ongerymdhede by Bosasa
Gwede Mantashe, Duduzile Myeni en Nomvula Mokonyane is van die persone wat onreëlmatig voordeel getrek het uit Bosasa.
Staatskaping: Derde volume verwag
Die presidensie sal na verwagting later vandag formeel die derde volume van die verslag van die geregtelike Kommissie van Ondersoek na Bewerings van Staatskaping, Korrupsie en Bedrog in die Staatsdiens, ontvang.
Ramaphosa vra uitstel oor Zondo-verslag
Die president het vier maande tyd om stappe te doen oor die aanbevelings in die verslag.
Zondo vra nog tyd vir kommissie
“Alhoewel voorsitter Zondo vroeër aangedui het dat dié deel van die verslag wat aan die einde van Februarie oorhandig word die laaste deel van die verslag sal wees, is dit ongelukkig nie meer die geval nie.”
Verslag wys hoe ministers na Gupta-pype dans
Die kommissie beveel aan dat wetstoepassingsowerhede onder meer ondersoek instel na Malusi Gigaba, ʼn voormalige minister van openbare ondernemings, oor beweerde betalings wat hulle glo by die Guptas ontvang het.
Transnet ‘episentrum’ van staatskaping
Die Zondo-kommissie se verslag beveel aan dat Brian Molefe, Siyabonga Gama en Anoj Singh krimineel vervolg word.
Tweede deel van Zondo-verslag Dinsdag ontvang
Die tweede gedeelte van dié verslag sal binnekort aan die publiek bekendgemaak word.
Kaderontplooiing knou grondhervorming
“Indien Mantashe se definisie van hervorming as kaderontplooiing deurgaan, is Saai nie bereid om sy samewerking te gee nie.”
Ramaphosa kry Dinsdag eerste deel van staatskapingverslag
Die kommissie het reeds in 2018 met sy werk begin.