Die magstryd om Zimbabwe aanstaande jaar in die SA Rugbyunie (Saru) se reeks om die Goue Beker te verteenwoordig, kan vroeg al op die spits gedryf word as die onoorwonne voorlopers mekaar Saterdag voor die bors vat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ZRU-liga"
ZRU-liga: voorlopers wat mekaar voor die bors
Twee van die drie voorlopers in die Zimbabwese Rugbyunie (ZRU) se Tussenstedelike Liga (ICL) vat mekaar Saterdag op Hartsfield in Bulawayo voor die bors.