Wel hoe gaan ons, ons ontevrede met die stand van sake in Suid-Afrika wys? Stilswye of mekaar warm om die boordjie praat rondom die braaivleisvuur? Die toekoms gaan meer van ons vra, skryf Jannie Pelser.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zuma-optogte"
[Video en foto’s] Opposisie verenig teen Zuma
Duisende mense het Woensdag vanaf Kerkplein na die Uniegebou opgeruk en geëis dat pres. Jacob Zuma moet bedank.
Vermy vandag dié Pretoria-strate tydens NDA-optog
Motoriste word aangeraai om die betrokke strate te vermy en alternatiewe roetes te gebruik.
Mbalula bevestig toestemming vir NDA-optog
Mbalula het bevestig dat toestemming gegee is vir môre se optog. Dit kom nadat daar verlede week verwarring was oor ʼn hofbevel wat beslis het dat Save SA ʼn optog in Pretoria mag hou.
Burgemeester dalk aangekla oor uitsprake teenoor wit mense
Mzwandile Masina, Ekurhuleni se uitvoerende burgemeester, het Maandag gesê die neiging van wit Suid-Afrikaners om swart Suid-Afrikaners “die middelvinger te gee omdat hulle ’n nuutgevonde selfvertroue gevind het”, moet tot ’n einde kom.
VF Plus sê oor Nasionale Dag van Aksie
Die VF Plus het Dinsdag verduidelik hoekom hy besluit het om nie sy stem by die meeste ander opposisiepartye te voeg vir die sogenaamde Nasionale Dag van Aksie teen pres. Jacob Zuma wat Woensdag sal plaasvind nie.
Zuma sê optogte wys ‘rassisme is ʼn werklikheid’
Pres. Jacob Zuma het Maandag gesê verlede week se optogte wat landwyd gehou is om te eis dat hy uit sy posisie verwyder word, is ʼn bewys dat rassisme steeds ʼn werklikheid in Suid-Afrika is.
Opposisiepartye verenig teen Zuma
ʼn Massa-protesoptog sal vandeesweek in Pretoria vanaf kerkplein tot by die Uniegebou gehou word om te eis dat Zuma uit sy posisie as president verwyder word.
[Video en foto’s] Duisende in Pta-strate, Uniegebou afgesper
Duisende mense het vandag na die strate van Pretoria opgeruk om Zuma se kop te eis. Betogers het met plakkate van Kerkplein na die Uniegebou beweeg om ʼn memorandum te oorhandig.
[Video] Rubberkoeëls geskiet by Jhb-optog
Polisiebeamptes het Vrydag ANC-betogers in Johannesburg met rubberkoeëls geskiet, skynbaar in ʼn poging om te verhoed dat hulle met deelnemers aan die DA se optog teen pres. Jacob Zuma bots.
[Foto’s] Durban-protesoptogte gaan voort ná hofaansoek
Nadat die hooggeregshof in Durban ʼn dringende aansoek aan die DA toegestaan het wat Zandile Gumede, die eThekwini-burgemeester, verhoed om wetstoepassingsagentskappe te beveel om betogers in hegtenis te neem, het duisende inwoners vandag opgedaag om aan die optog deel te neem.
[Foto’s] Duisende betoog teen Zuma in Wes-Kaap
Duisende inwoners in Kaapstad en kleiner dorpe in die provinsie het hul stem by menigtes regoor die land gevoeg om te eis dat pres. Jacob Zuma moet bedank.
[Foto’s] MK-veterane beskerm Luthuli-huis
Intussen het honderde betogers vroegoggend al opgeruk in Beyers Naudé-rylaan in Johannesburg om ook Zuma se kop te eis.
[Foto’s] Pta-optog: ‘Geen toestemming vir memorandum’
Lede van die publiek het reeds vroegoggend met plakkate en Suid-Afrikaanse vlae opgedaag om die optog te steun.