Die verdediging in die saak van die internasionaal gerekende kunstenaar, Zwelethu Mthethwa, wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn sekswerker geslaan en doodgeskop het, het Maandag sy saak in die Wes-Kaapse hooggeregshof afgesluit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zwelethu Mthethwa"
Kunstenaar in hof oor sekswerker se dood
’n Internasionaal gerekende kunstenaar van Suid-Afrika het onskuldig gepleit op aanklag dat hy ʼn 23-jarige sekswerker vermoor het.