Sedert die naweek neem die aantal nuwe gevalle van Covid-19 wat daagliks gediagnoseer word toe.
Alles vir die sleutelwoord "Zweli Mkhize"
Covid-19: Nóg 2 sterf
Dit bring die land se dodetal Sondagaand op 54 te staan.
Covid-19: Meer as 3 000 nou positief
Die minister van gesondheid het aangedui dat die land se toetsvermoë moet verbeter.
Maskers kán risiko vir Covid-19 verminder – kenners
Maskers kan die afset van druppels wat deur hoes of nies vrygestel word, verminder.
Covid-19-sterftesyfer styg verder
Die meeste van die jongste sterftes het in KwaZulu-Natal plaasgevind en die oorledenes was bejaardes.
Soveel in SA het nou Covid-19
Meer as 100 mense het die afgelope 24 uur positief getoets vir Covid-19.
Aantal Covid-19-gevalle styg met slegs 1%
Die mees onlangse Covid-19-slagoffer het verskeie siektetoestande onder lede gehad.
Parlement maak geskiedenis met eerste virtuele ontmoeting
Die vergadering het 25 minute laat begin nadat almal suksesvol ingeskakel en hul honde en kinders stilgemaak het.
Covid-19-syfers: Amper kwart van pasiënte reeds gesond
Meeste van die 24 Suid-Afrikaners wat aan Covid-19 dood is, was ouer as 63 of het aan ʼn onderliggende siektetoestand gely.
Covid-19: Gevalle in SA neem steeds stadig toe
Die grootste toename in gevalle is in die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Gauteng aangeteken.
Mkhize: ‘Omvang van probleem nog nie duidelik’
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdag nie doekies omgedraai toe hy die jongste inligting in Suid-Afrika se stryd teen die Covid-19-pandemie bekend gemaak het nie.
Covid-19-samevatting: Meer duidelikheid oor 10 000 veldwerkers
Intussen is die departement van gesondheid dringend op soek na die passasiers wat op twee vaarte van die MSC Orchestra was.
Covid-19: SA meld tweede sterfte aan
’n 74-jarige man het intussen ook weens Covid-19 gesterf.
Soveel gevalle Covid-19 nou in SA
Die departement van gesondheid is veral bekommerd oor gesondheidswerkers wat positief vir Covid-19 getoets het.
Net een pasiënt sterf aan Covid-19 – minister
Dr. Zweli Mkhize het nou bevestig 55 pasiënte word in ʼn hospitaal behandel, van wie vier in die waakeenheid van ʼn hospitaal behandel word.
Covid-19-getal in SA styg verder
Vyf mense is die afgelope weke van Covid-19 genees, maar twee is in ʼn kritieke toestand.
Getal Covid-19-gevalle styg met 46%
Dit is die vinnigste toename in die getal gevalle sedert die eerste geval in Suid-Afrika aangemeld is.
Covid-19: Gevalle styg met 33%
Een van dié gevalle is ’n Bloemfonteinse ma van twee.
Meeste SA’ners sal Covid-19 opdoen – Mkhize
Mkhize sê ’n entstof vir die virus sal moontlik binne die volgende 18 maande beskikbaar wees.
Covid-19: SA getalle styg oornag tot 116
In ses van die nuwe gevalle het die oordrag van die virus in Suid-Afrika plaasgevind.