Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng aangemeld.
Alles vir die sleutelwoord "Zweli Mkhize"
Covid-19: Soveel in SA nou siek
Die groep Suid-Afrikaners het intussen Saterdag uit Wuhan geland.
Hiér gaan Suid-Afrikaners uit Wuhan gehuisves word
Die regering het 84 persele besoek voordat hulle op ʼn gepaste plek in Limpopo afgekom het.
Covid-19: Suid-Afrikaners in Wuhan nié siek, sê minister
“In ʼn kwessie van ʼn paar maande sal ʼn Covid-19-geval in elke land ter wêreld aangemeld wees.”
Twee van SA in kwarantyn in China
Daar woon tans 165 Suid-Afrikaanse studente en 54 onderwysers in Wuhan.
Minister hou vol NGV gaan nié tot korrupsie lei
Altesame 84% van die bevolking maak staat op ʼn onderbemande, openbare stelsel, terwyl 16% van Suid-Afrikaners toegang het tot private gesondheidsorg.
’n Vae bedrag vir die NGV, maar wat is die werklike koste?
Einde ten laaste is daar darem nou ’n newelagtige syfer aan die NGV geheg, maar die koste van versnelde emigrasie van gesondheidsberoepslui en belastingbetalers, verhoogde belasting, ’n genasionaliseerde privaat gesondheidsorgsektor en verdere regeringsonbevoegdheid moet nog bereken word.
Mkhize gryp in ná vrou aan stoel vasgemaak is
“Ons moet die waardigheid van ons pasiënte handhaaf.”
Nedersettings moet skuif te midde van KZN-vloede
Die verslag beveel aan dat die nedersettings naby die pypleiding verskuif en strukture dán gesloop word.
Mkhize ‘dra nie kennis’ van VBS-geld aan ANC
Hy erken hy het die bank se top-amptenare ontmoet, maar beweer dit het gehandel oor die ANC se visie vir transformasie en nooit oor onderlinge gunste nie.
Minister ontken klopjag by sy huis
“Dit moet benadruk word dat die polisie nog nooit my of enige van my familielede met enige oortreding verbind het nie.”
Minister verwerp berigte oor korrupsie
Zweli Mkhize, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, sal met prokureurs vergader oor ʼn koerantberig Sondag wat beweer dat hy by korrupsie betrek word.