Koffie saam met Wouter: Hoe koop en verkoop ek my bitcoin?

wouter-snyman-04

‘n Skermskoot uit die video.

Goed, so nou het jy besluit om ʼn kans te waag en ʼn gedeelte van ʼn bitcoin, of een van die ander talle gewilde kriptogeldeenhede, vir jou aan te skaf.

Nou wonder jy waar en hoe om dit aan te koop en hoe gemaak as jy besluit dat jy eerder jou kriptogeldeenhede wil verkoop?

Wouter Snyman, uitvoerende hoof van attooh!, het oor ʼn koppie koffie verduidelik hoe dit werk en wat jy moet doen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Oom Ekonoom ·

Bitcoin soos enige ander geldeenheid is slegs ‘n ruilmiddel, dit is nie iets konkreet om in te belê nie. Om daarin te wil ‘belê is geldeenheid spekulasie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.