Koffie saam met Wouter: Hoe werk die mynery van bitcoin?

wouter-snyman-03

‘n Skermskoot uit die video.

Maroela Media gesels in die gesprekreeks met Wouter Snyman, uitvoerende hoof van attooh!, oor kriptogeldeenhede en bitcoin.

ʼn Mens hoor dikwels dat mense sê as jy werklik geld met bitcoin wil maak moet jy die geldeenheid myn. Wouter verduidelik wat daarmee bedoel word, hoe dit werk en of jy werklik soveel geld daarmee sal kan maak as wat beweer word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Barries ·

Dis eindlik baie maklik om ‘n klein fortuin uit Bitcoin te maak……begin met ‘n groot fortuin.

Lukie Carelsen ·

Baie jammer Wouter om jou bubble te bars maar NIEMAND weet hoe bitcoin regtig werk nie. Maak nie saak hoe slim antwoorde gegee word nie.

Feit is dis ‘n piramide skema wat een of ander tyd in duie gaan stort en die enigste rede waarom dit so lank uithou is omdat die wêreld uit biljoene mense bestaan waarvanmiljoene gieriges die kans wil vat om vinnig geld te maak met iets soos bitcoin.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.