[Video] Google trek nuwe baadjie aan

Só lyk Google se Google Doodle Dinsdag.

Só lyk Google se Google Doodle Dinsdag.

Google het Dinsdag aangekondig dat hy sy bekende logo gaan verander wat “jou sal wys dat Google vir jou werk – selfs op die kleinste skermpie”.

Alhoewel die maatskappy se logo al ʼn paar keer in die verlede verander het, is hierdie die beduidendste verandering nog.

Die lettervorm het verander en het nou dikker lyne. Google het ook die kleure van die logo verander.

Google spog Dinsdag in sy Google Doodle met sy nuwe logo.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.