Video: Veels geluk, YouTube

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

YouTube vier vanjaar sy 10de verjaarsdag en het ʼn kort video saamgestel van al die treffers wat die afgelope 10 jaar op dié sosialemedia-kanaal gepubliseer is. Dié video is reeds meer as 10 miljoen keer gekyk.

Van lawwe goed wat gebeur het of iets wat mense se harte aangeraak het, persoonlike stories wat gedeel is of politieke agendas wat gedryf is… mense het hulself kreatief uitgedruk en hulself laat geld.

YouTube het meer as 75 verwysings na spesifieke video’s ingesluit. ʼn Lys van video’s wat vertoon word volg onderaan die video-plasing op YouTube.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.