[Entrepreneurskap] Die vervaardiging van sportmotors


nardus-alberts-klipkouers

Nardus Alberts. Foto: Verskaf.

Tyd vir ʼn addisionele bonus vraag en antwoord van Jacques Basson se Klipkouers-onderhoud met Nardus Alberts.

Watter ander onderneming of bedryf is vir jou interessant of ongewoon?

Die vervaardiging van sportmotors. Dit het absoluut niks met my te doen nie, maar dis vir my só interessant en ek kan my verkyk aan hoe hulle die goed maak en veral die masjiene wat gebruik word om dit te maak. Dis vir my net fantasties hoe dit opgestel word en ek weet min daarvan, maar dit is iets wat ek nog altyd gedink het sal ʼn vreeslike interessante onderneming wees.

Die volledige onderhoud waar Nardus Alberts sy wenke met entrepreneurs deel, word Donderdag gepubliseer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.