Kalenders en lysies – net vir jou!

Argieffoto

Argieffoto

Die jaar het met ʼn volle vaart afgeskop en ons wil dit vir jou baie maklik maak om hierdie jaar georganiseerd te bly.

Druk gerus die volgende kalenders en lysies uit en hou dit byderhand. Ons het ʼn doenlysie vir alles wat jy moet doen, ʼn skoonmaaklys, inkopielys en kalender (in kleur of swart en wit) beskikbaar.

Laai dit hier af:
Doenlysie
Inkopielysie
Kalender (in kleur)
Kalender (in swart en wit)
Skoonmaakplan

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.