Maroela Media bars uit sy nate

Danksy jou bydrae groei Maroela Media só vinnig dat ons na ʼn nuwe webbediener moet skuif. Ons bou spesiaal vir jou ʼn groter en vinniger webwerf! Wees asseblief geduldig indien jy tegniese probleme ondervind terwyl ons hiermee besig is. Alles behoort teen 12:00 op 8 Maart finaliseer te wees.

Aangesien die skuif Woensdag 7 Maart plaasvind, kan ons nie waarborg dat dít wat jy tussen 16:00 op 7 Maart en 12:00 op 8 Maart oplaai, behoue gaan bly nie. Ons stel dus voor dat jy probeer om nie tussen hierdie tye iets publiseer nie.

Dankie dat jy op Maroela Media kuier!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae