Hierdie 10 artikels is in 2017 die meeste gelees op Maroela Media se Blikslim-afdeling.
- SA kry óók algehele sonsverduistering
Nadat miljoene Amerikaners in verwondering was oor die eerste algehele sonsverduistering in dié land sedert 1979, het navorsers aangedui Suid-Afrika se beurt vir só ʼn verduistering kom in 2030. Lees meer.
- Verbruikersake: Motorhandelaar gestraf
ʼn Motorhandelaar van die Wes-Kaap het egter agtergekom dat ʼn mens verbruikers se regte in terme van die Wet op Verbruikersbeskerming moet respekteer as jy nie jou sak hard wil skud nie. Lees meer.
- Foto’s: Mercedes-Benz se eerste bakkie maak sy buiging
Die motorvervaardiger Mercedes-Benz het sy eerste bakkie – die X-klas – in Kaapstad bekend gestel, en dié voertuig is onmiskenbaar getrou aan sy handelsmerk. Lees meer.
- Die Nokia 3310 maak ʼn terugkeer
Dit was beslis een van die gewildste, én taaiste, selfone van sy tyd, en nou het die Finse maatskappy HMD Global Oy aangekondig die Nokia 3310 gaan amptelik sy terugkeer maak. Lees meer.
- Video’s: Só vaar SA se gewildste motors in veiligheidstoetse
Botsingtoetse is op Suid-Afrika se vyf gewildste intreevlakmotors gedoen om hul algemene veiligheid te toets. Lees meer.
- Foto’s en video: Só lyk ʼn motor ná ’n hoëspoed-botsing
Wanneer jy jaag en roekeloos bestuur, is jou voertuig ʼn dodelike gevaar wat die lewens van elkeen wat die pad met jou deel, bedreig. Lees meer.
- Foutjie begaan op WhatsApp? Stel dit nou só reg
Die boodskapdiens WhatsApp het bekend gemaak dat hy dit nou vir gebruikers moontlik maak om boodskappe wat aan ander gebruikers gestuur is, uit te vee. Lees meer.
- Só lyk die nuwe Nokia 3310
Die splinternuwe Nokia 3310-selfoon is amptelik in Barcelona in Spanje bekendgestel. Lees meer.
- Nuwe WhatsApp-diens kan jou lewe verryk
Die boodskapdiens WhatsApp gaan dit vir gebruikers moontlik maak om geld deur middel van dié diens direk aan ʼn ander persoon oor te betaal danksy ʼn splinternuwe funksie wat binnekort bekend gestel gaan word. Lees meer.
- Ford Kuga-brande: Oorledene se familie soek antwoorde
Nog twee Ford Kuga-sportnutsvoertuie het vlam gevat en eienaars van die motors het hulle nou tot sosiale media gewend om die voorvalle aan te meld. Lees meer.