Hierdie 10 artikels is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media se Blikslim-afdeling.
- Enorme, yskoue planeet ontdek
ʼn Enorme, yskoue planeet wat om die naaste enkelster aan die son wentel, is ontdek. Lees meer.
- Padtoets: 1 000 km sonder om ʼn pomp te soek
So, kom ons verwelkom die opgeknapte Toyota Prado. Lees meer.
- Padtoets: Dinamiet kom in klein pakkies …
Die Kia Picanto is ʼn 2018-finalis vir Wesbank se motor van die jaar-kompetisie. Lees meer.
- ‘Model’ op Instagram laat mense kopkrap
Miquela Sousa, ʼn 19-jarige Spaans-Brasiliaans-Amerikaanse model en popster, beter bekend as Lil Miquela, het meer as 1,1 miljoen volgelinge op Instagram. Lees meer.
- Netflix in SA nou goedkoper
Netflix het bevestig hy gaan voortaan ʼn vaste tarief vir intekenare in Suid-Afrika vra. Lees meer.
- Dít is die beste selfoonnetwerk in SA
MyBroadband het die internetdiensverskaffer MTN as die beste selfoonnetwerk in die land aangewys. Lees meer.
- Seun se plan om foon te herlaai wen groot prys
Lebohang Ngake, ʼn gr. 10-leerling aan die Setjhaba-Se-Maketse Gekombineerde Skool in Botshabelo buite Bloemfontein in die Vrystaat, se slim plan om sy foon te herlaai het hom ʼn groot prys in die sak besorg. Lees meer.
- Tegnologie ingespan om lisensiehernuwings te vergemaklik
Byna alle motoriste wat al ʼn bestuurslisensie moes hernu ken die frustrasie van lang rye en ure se gewag om dié onvermydelike takie afgehandel te kry. Lees meer.
- Snapchat-aandele tuimel ná Kylie Jenner-twiet
Die Amerikaanse televisiepersoonlikheid Kylie Jenner haal wêreldwyd nuusopskrifte nadat sy glo die aandelemarkwaarde van die sosialemediaplatform Snapchat met miljarde dollars laat tuimel het – en dít met ʼn enkele inskrywing op Twitter. Lees meer.
- Geen inkopietoue meer in toekoms
Die aanlyn handelsgroep Amazon het sy eerste Amazon Go-winkel in Seattle in Amerika geopen waar klante nié in inkopietoue hoef te staan om vir hul goedere te betaal nie. Lees meer.