Maroela Media se 10 gewildste tegnologie-artikels vir 2018

Hierdie 10 artikels is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media se Blikslim-afdeling.

  1. Enorme, yskoue planeet ontdek

ʼn Enorme, yskoue planeet wat om die naaste enkelster aan die son wentel, is ontdek. Lees meer.

ʼn Kunstenaarsvoorstelling van ʼn sonsondergang op die planeet wat om Barnard se ster wentel. Dié ster is die naaste enkelster aan die son en dié enorme planeet is pas ontdek. Voorstelling: Martin Kornmesser/ESO

  1. Padtoets: 1 000 km sonder om ʼn pomp te soek

So, kom ons verwelkom die opgeknapte Toyota Prado. Lees meer.

Die opgeknapte Toyota Prado. Foto: Verskaf

  1. Padtoets: Dinamiet kom in klein pakkies …

Die Kia Picanto is ʼn 2018-finalis vir Wesbank se motor van die jaar-kompetisie. Lees meer.

Die Picanto 1.2 Smart. Foto: Verskaf

  1. ‘Model’ op Instagram laat mense kopkrap

Miquela Sousa, ʼn 19-jarige Spaans-Brasiliaans-Amerikaanse model en popster, beter bekend as Lil Miquela, het meer as 1,1 miljoen volgelinge op Instagram. Lees meer.

  1. Netflix in SA nou goedkoper

Netflix het bevestig hy gaan voortaan ʼn vaste tarief vir intekenare in Suid-Afrika vra. Lees meer.

Argieffoto

  1. Dít is die beste selfoonnetwerk in SA

MyBroadband het die internetdiensverskaffer MTN as die beste selfoonnetwerk in die land aangewys. Lees meer.

Argieffoto

  1. Seun se plan om foon te herlaai wen groot prys

Lebohang Ngake, ʼn gr. 10-leerling aan die Setjhaba-Se-Maketse Gekombineerde Skool in Botshabelo buite Bloemfontein in die Vrystaat, se slim plan om sy foon te herlaai het hom ʼn groot prys in die sak besorg. Lees meer.

Lebohang Ngake. Foto; Eskom Ekspo

  1. Tegnologie ingespan om lisensiehernuwings te vergemaklik

Byna alle motoriste wat al ʼn bestuurslisensie moes hernu ken die frustrasie van lang rye en ure se gewag om dié onvermydelike takie afgehandel te kry. Lees meer.

  1. Snapchat-aandele tuimel ná Kylie Jenner-twiet

Die Amerikaanse televisiepersoonlikheid Kylie Jenner haal wêreldwyd nuusopskrifte nadat sy glo die aandelemarkwaarde van die sosialemediaplatform Snapchat met miljarde dollars laat tuimel het – en dít met ʼn enkele inskrywing op Twitter. Lees meer.

Kylie Jenner (Foto: Instagram)

  1. Geen inkopietoue meer in toekoms

Die aanlyn handelsgroep Amazon het sy eerste Amazon Go-winkel in Seattle in Amerika geopen waar klante nié in inkopietoue hoef te staan om vir hul goedere te betaal nie. Lees meer.

‘n Skermskoot uit die video

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.