Maroela Media se 10 gewildste tegnologie-artikels vir 2020

Hierdie 10 artikels is in 2020 die meeste gelees op Maroela Media se Blikslim-afdeling.

  1. Kies só tussen dié topdrie bakkies

Die Ford Raptor, die Isuzu Arctic Truck en die Toyota Hilux GR word met mekaar vergelyk.

Ford Raptor (Foto: Verskaf)

  1. PS5 in SA bekendgestel

“Die PS5 verteenwoordig die begin van ʼn nuwe era vir videospeletjies.”

(Foto: PlayStation South Africa/Facebook)

  1. Toyota se goedkoopste buksie nou in SA

Toyota het onlangs sy Aygo vervang met ʼn nuweling wat meer strook met Suid-Afrikaanse behoeftes.

Die Toyota C-HR en die Aygo X-Cite. Foto: Verskaf

  1. Video: Nuwe wêreldrekord oor die 500 km/h!

ʼn Hele paar vervaardigers is die afgelope dekade of wat agter die titel van die wêreld se vinnigste motor aan.

  1. Verslag wys dié motors se onderdele die duurste

Die jongste AA-Kinsey-verslag wys dat die pryse van sommige voertuigonderdele wel gedaal het, maar veral onderdele soos kopligte en wielvellings se pryse aansienlik gestyg het.

Foto: Pixabay

  1. Hier is SA se 5 grootste TikTok-sterre

Die sosialemediaplatform TikTok het drasties gegroei en talle Suid-Afrikaanse gebruikers het reeds baie gewild op die video-app geraak.

  1. Kompetisie lig sluier oor bakkies se laaivermoë

Wat meer skrikwekkend is, is dat die bakkie wat almal sê die taaiste werkesel is, inderwaarheid die minste kan dra.

Foto: Verskaf

  1. Foto’s: SA se goedkoopste nuwe buksie!

Sê welkom vir Suid-Afrika se goedkoopste nuwe buksie teen R134 900.

Die Suzuki S-Presso. Foto: Verskaf

  1. Nóú gaan die Hilux-poppe dans

Die Raider, Legend en Legend RS- weergawes kry ʼn magdom opknappings.

  1. Chané Grobler: SA se eie TikTok-koningin

“Ek het nooit beplan om ʼn influencer te word nie, dit was nie deel van my plan nie. Ek beskou nog steeds nie myself as ʼn ‘bekende’ nie, net as iemand met baie volgelinge op sosiale media.”

Chané Grobler by ‘n TikTok-toekenningsgeleentheid (Foto: Instagram)

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.