[Foto’s] Die vinnigste kar in die wêreld

Bugatti Chiron (Foto: Bugatti)

Bugatti Chiron (Foto: Bugatti)

Bugatti se nuwe Chiron is met sy 1 500 perdekrag, 16 silinder-enjin tans die vinnigste motor in die wêreld – dit kan joune wees, maar teen ʼn stywe bedrag.

Dit is meer as 11 jaar nadat die Bugatti Veyron beskikbaar gestel is, en nou is die tweesitplek Chiron beskikbaar teen $2,6 miljoen (ongeveer R40,7 miljoen).

Die motor behaal 0 – 100 km/h binne 2.5 sekondes en die spoedmeter is afgemerk tot 500 km/h, alhoewel die topspoed as 420 km/h aangedui word.

Boonop is die 3D-kenteken ook bedek in edelgesteentes.

Lees meer: Bugatti.com, Mashable, Top Gear, Caranddriver.com, The Verge
(‘n Video volg onderaan die fotogalery)


ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Wessel ·

Dit is nou ‘n lekker ry en SLEG slaap motor met daai prys.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.