Luister: 2019 se Dakar skop af

Giniel de Villiers. Foto: Verskaf

Die 2019 Dakar-veldren het Sondag begin.

Die ren vind vanjaar oor 10 skofte en 5 000km plaas in die sandduine van Peru. Die ren duur tot 17 Januarie.

Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele hou ons op hoogte oor die gebeure by Dakar en hoe dit met die Suid-Afrikaanse deelnemers gaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Sanette Ralph ·

Sal dankbaar wees as ons groot mediadekking kan kry en nie afgeskeep word nie. Ek is n groot aanhanger vir Dakar en volg dit slaafs na.

Ellisras ·

Ek is ‘n groot aanhanger van die Dakar. Gee tog asb gereelde verslag. Die nuus dekking van die Dakar bestaan omtrent nie. Beslis nie in die hoofstroom media nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.