Die 2019 Dakar-veldren het Sondag begin.
Die ren vind vanjaar oor 10 skofte en 5 000km plaas in die sandduine van Peru. Die ren duur tot 17 Januarie.
Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele hou ons op hoogte oor die gebeure by Dakar en hoe dit met die Suid-Afrikaanse deelnemers gaan.
Sal dankbaar wees as ons groot mediadekking kan kry en nie afgeskeep word nie. Ek is n groot aanhanger vir Dakar en volg dit slaafs na.
Ek is ‘n groot aanhanger van die Dakar. Gee tog asb gereelde verslag. Die nuus dekking van die Dakar bestaan omtrent nie. Beslis nie in die hoofstroom media nie.