Luister: 7de skof wys Dakar is moeilikste motorren

Nasser al Attiyah (regs) en sy navigator Matthieu Baumel vier hul tweede plek in verlede jaar se Daskar. Foto: AP Photo/Ricardo Mazalan

Sneltrajek sewe het Maandag weer bewys hoekom die Dakar die moeilikste motorren in die wêreld is.

Die ren vind vanjaar oor 10 skofte en 5 000 km plaas in die sandduine van Peru. Die ren duur tot 17 Januarie.

Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele hou ons op die hoogte van die gebeure by Dakar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Chris Ws ·

Die Suid Afrikaans geboude Toyota Hilux’e maak mens trots!As mens in ag neem watter ander voertuie als deelneem en hoe die Toyotas teen heel vaar is dit net merkwaardig.Glyn Hall en sy span is ysters!O ja ek ry ‘n Isuzu nie ‘n Toyota nie maar sien steeds uit daarna dat ‘n SUID AFRIKAANS VERVAARDIGDE Toyota die Dakar wen.Vir my is DIT waaroor dit gaan.En Geniel se veggees is merkwaardig .Ek sulueer hom!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.