Talle deelnemers se drome om vanjaar se Dakar-ren te voltooi het met Dinsdag se agtste sneltrajek tot ʼn einde gekom.
Die ren vind vanjaar oor 10 skofte en 5 000 km plaas in die sandduine van Peru. Die ren duur tot 17 Januarie.
Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele hou ons op die hoogte van die gebeure by Dakar.
Weereens Knap gedaan Geniel!Om na sy reuse agterstand terug te veg tot 10 de posisie algeheel spreek boek dele!Kophou en klaar maak Geniel!Jy’s ‘n held.
Ek hoyu van die foto van Nani Roma.Dit gee mens ‘n hengse goeie idee van hoe dit daar lyk waar manne moet resies jaag.