Luister: Giniel loop voor in die Dakar

Giniel de Villiers en sy navigator Dirk von Zitzewitz in aksie. Foto: AP Photo/Ricardo Mazalan

Suid-Afrika se Giniel de Villiers het Dinsdag die voortou geneem in vanjaar se Dakar-veldtydren.

Die ren vind vanjaar oor 10 skofte en 5 000km plaas in die sandduine van Peru. Die ren duur tot 17 Januarie.

Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele hou ons op hoogte oor die gebeure by Dakar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Chris Ws ·

Pragtig Geniel en geluk aan die Suid Afrikaanse Toyota Gazoo Racing span .Julle is ysters!ALLE voorspoed vir vandag se 3de snel trajek!Ek staan bankvas agter julle.

Braam ·

Nou toe Jeanette, hou ons op hoogte jong, dis al Donderdag en nog geen vars nuus nie. Plaas ook meer en nuwer fotos, dis boring om net dieselfde fotos te sien.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.