Suid-Afrika se Giniel de Villiers het Dinsdag die voortou geneem in vanjaar se Dakar-veldtydren.
Die ren vind vanjaar oor 10 skofte en 5 000km plaas in die sandduine van Peru. Die ren duur tot 17 Januarie.
Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele hou ons op hoogte oor die gebeure by Dakar.
Pragtig Geniel en geluk aan die Suid Afrikaanse Toyota Gazoo Racing span .Julle is ysters!ALLE voorspoed vir vandag se 3de snel trajek!Ek staan bankvas agter julle.
Nou toe Jeanette, hou ons op hoogte jong, dis al Donderdag en nog geen vars nuus nie. Plaas ook meer en nuwer fotos, dis boring om net dieselfde fotos te sien.