Luister: Nog hoop vir SA by Dakar

Nasser Al Attiyah en sy navigator Matthieu Baumel in aksie. Foto: AP Photo/Ricardo Mazalan

Suid-Afrika se Dakar-hoop lê nou in die hande van Nasser Al-Attiyah in die Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux.

Sneltrajek vier het Donderdag plaasgevind en vandag is dit sneltrajek vyf van 345 km. Saterdag is ʼn rusdag waarna die ren Sondag hervat word.

Die ren vind vanjaar oor 10 skofte en 5 000 km plaas in die sandduine van Peru. Die ren duur tot 17 Januarie.

Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele hou ons op die hoogte van die gebeure by Dakar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.