Die sesde sneltrajek het Sondag by die Dakar-ren afgeskop nadat daar Saterdag ʼn rusdag was.
Die ren vind vanjaar oor 10 skofte en 5 000 km plaas in die sandduine van Peru. Die ren duur tot 17 Januarie.
Jeanette Kok-Kritzinger van Wiele2Wiele hou ons op die hoogte van die gebeure by Dakar.
Toevallig is dit die voorloper se voertuig en daar kan net een ou voorloop!So se vir Sebastian Loeb of Stephan Peterhansel hulle moet hulle sokkies optrek dat een van hulle voorloop dan sal een van hulle se voertuie gewys word!Dis maar hoe dit werk.Suurdruiwe of wat?
Dit is verseker suur druiwe. Maar ek gee jou n brief dis nie n Toyota aanhanger nie. Ook nie Mini of Renault nie. Ek sien nie eers hul bakkies onder top 10 nie!