Luister: Sleep: Jy het hierdie lisensie nodig

Foto: Alamy

Foto: Alamy

Die vakansie is om die draai en die woonwa en sleepwaentjie word geesdriftig gepak. Vir baie is die vooruitsig vir ‘n welverdiende ruskansie iets wat jaarliks met baie opgewondheid gepaard gaan en niemand wil met boetes vir ‘n ongemagtigde rybewys op die land se paaie gekonfronteer word nie.

Pretoria FM se Klankkoerant het gaan uitvind watter lisensie-kode op jou rybewys moet wees alvorens jy ‘n woonwa of sleepwa mag sleep. Fanie Marx van die SA Woonwa Assosiasie sê verduidelik meer:

Stanley Bezuidenhout van die Padverkeersrisiko-ontleder van IFB Investigations sê egter dit gaan nie oor die kode nie, maar oor die tipe voertuig waarmee daar gesleep word:

Llewellyn Curlewis, voormalige president van die Prokureursorde van die Noordelike Provinsies werp lig op die wetlike aspek van die klassifisering en sê die boetes vir ‘n onvoldoende rybewys is groot:

Maak dus seker dat jy ingelig is van wat jy mag sleep hierdie Desember-vakansie, anders gaan jou sak aansienlik leër wees hierdie Kersseisoen!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.